Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
So kruip ek stadig aan na #100. Aanvanklik wou ek kyk hoeveel foto's ek kon kry van iets anders as insekte by die kwekery. Sommer net "gewone" foto's, daarom noem ek die reeks eenvoudig net "kiekies." Toe stel Hennie voor ek moet probeer vir 100…
5 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
8 hours ago
  • Johan Ayres Skitterend Hennie, baie geluk. Superskerp met 'n uitstekende agtergrond en wonderlike komplimenterende kleure.
    5 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Baie dankie vir julle kommentaar by my vorige waterlelie;  julle help my baie - ek waardeer.
9 hours ago
  • Hennie Cronjé Die paadjie vorm 'n sterk geboë lyn wat ook 'n leidende lyn is om jou oog van links onder na regs bo te neem. Dis goeie ontwerp. Die tweede lyn is die borand van die heining wat 'n sekondêre lyn is (saam met die heining self) om die effekte van die…
    8 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Joing Baardaasvoël  Giants  Castle
yesterday
  • Johan Ayres 'n Pragtige, pragtige foto. Superskerp met uitstekende fyn detail.
    5 hours ago
  • Tina le Grange Johan, 'n droom waarvan ek nog droom. Uitstekende foto - veels geluk!!
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is ‘n uitstekende en pragtige foto. Die low key aanslag gee die atmosfeer van daardie voëls wat so geruisloos vlieg, baie goed deur. Mooi skerp ook met ‘n goed geblurde agtergrond. Baie mooi!
    20 hours ago
JJ posted a photo
Hierdie blom is amper gereed om die geel meeldraadknoppies uit te stoot.  Die skepping laat mens in verwonderig... Baie dankie weereens vir die positiewe en opbouende kommentaar!  Ek waardeer!!
yesterday
  • Tina le Grange Puik JJ; ek leer by Hennie se wenke.
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is ‘n unieke foto van ‘n speldekussing, omdat jy matig ingezoom het met skerp fokus regdeur om die detail goed te wys. Mooi kleure ook. Baie goed gedoen!
    20 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik foto , ja JJ is die skepping nie net volmaak nie!
    yesterday
  • Johan Ayres Uitstekende detail en skerpte, asook kontras in kleur teen die donker agtergrond maak alles vir 'n pragtige foto.
    yesterday
JJ posted a photo
Hennie en Johan, dankie vir die goeie raad!  Hier het ek die swart lap agter op die grond gesit en die resultaat is beslis vvir my beter as die deurmekaar groen agter soos gister.Ek hoor graag van julle?
yesterday
  • Tina le Grange JJ die swart agtergrond gee goeie eenvoud; hier kon jy die swart lap gebruik. Met my lelies in die water kon ek nie die swart lap agter die lelies gebruik nie.
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Baie goed gedoen! Blomme het meestal ‘n besige agtergrond (op kort afstand wat blur bemoeilik) en daarom is dit juis met blomme waar die swart doek dikwels goed te pas kom. Dis ‘n pragtige foto!
    20 hours ago
  • Johan Ayres Nou het jy 'n pragtige foto JJ. Ek hou van die groen steeltjie wat jy ingelos het, dit anker die foto en dit lyk nie asof die blom net in die donker sweef nie. Jy kan baie tevrede wees met hierdie foto. Jy het dit weereens reggekry om met subtiele…
    yesterday
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Tina le Grange Claudi dit is heerlik om jou in ons klas te sien; baie welkom. Besondere foto met die lig in die agtergrond, koue mistigheid net bokant die silhoeët. Moenie weer wegraakk nie.
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk sommer koud! Dis ‘n uitstekende en pragtige foto met goeie eenvoud en kontras. Die kleure is pragtig met goeie beligting. Die sentrale plasing van die boom trek al die aandag na die boom en dit maak dit ‘n sterk ontwerp. Ons moedig altyd die…
    20 hours ago
  • JOHAN DE BEER Pragtige oggendkleure en atmosfeer,'n bietjie minder van die swart onder sal dit nog treffender maak
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier het ek heelwat "gepoleer" om so skoon moontlik te maak.
yesterday
  • Hennie Cronjé Jou verwerking is baie goed, want dis ‘n pragtige foto met ‘n goeie agtergrond. Die lelie is ongewoon met sy breë blare, maar dis baie mooi. Ook baie goed gefotograferr. Mooi!
    20 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Hier het ek heelwat "gepoleer" om so skoon moontlik te maak.
yesterday
  • Hennie Cronjé Jou verwerking is baie goed, want dis ‘n pragtige foto met ‘n goeie agtergrond. Die lelie is ongewoon met sy breë blare, maar dis baie mooi. Ook baie goed gefotograferr. Mooi!
    20 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Skulpe is pragtige items, maar mense maak relatief min daarvan. Hierdie skildery maak sekerlik indruk. Baie dankie hiervoor.
    20 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Tina le Grange Hennie hy voel baie trots op sy sitplek in sy "hotel" - alles werk pragtig saam. Veels geluk.
    9 hours ago
  • Johan Ayres In vergelyking met jou vorige foto staan hierdie foto kop en skouers uit. Jou telefotolens het gesorg vir 'n perfek geblurde agtergrond. Die kleure is pragtig en foto is superskerp. Alles saam maak 'n pragtige foto.
    yesterday
  • JOHAN DE BEER Puik foto met skoon agtergrond
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Tina le Grange Ek hou van die tweetjies se "geselsies" - goeie agtergrond; en die boonste een se waaier-vlerk. Pragtig.
    9 hours ago
  • Johan Ayres 'n Baie mooi foto met goeie interaksie tussen die twee voëls. Die fyn druppeltjies is ook mooi. (Die foto sou dalk daarby gebaat het indien die onderste voël heeltemal binne die raamwerk was.)
    yesterday
HERMAN posted a photo
Hierdie kleintjie was baie huiwerig vir die water
Sunday
  • Tina le Grange Herman die kleintjie is pragtig skerp en ek hou van hom wat effe huiwerig lyk vir die water. Die slurpie is besonder geplaas en ek hou van die modder se tekstuur en waterplassies
    9 hours ago
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! So 'n klein olifantjie is altyd spesiaal. Baie goed gefotografeer in alle opsigte. Baie mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Kosbare oomblik wat jy mooi vasgevang het.
    Sunday
JJ posted a photo
Die agtergrond wou nie lekker werk nie...
Sunday
  • Tina le Grange JJ, ek waag omdat ek nie 100% kennis het nie; vir my staan die blom so pragtig skerp uit en die blare effe wasig. Sal dit net so hou.
    9 hours ago
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Mens voel aan hoedat 'n sirkel sterk indruk maak en die kontras teenoor die agtergrond versterk dit verder. Die blom is pragtig skerp met mooi detail. Die agtergrond is goed, maar mens kon dit ook swart maak (met 'n swart doek of…
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Klassieke en pragtige blomfoto. Die enigste wat jy hier kan doen is waarskynlik om die agtergrond heeltemal swart te maak. Dit gaan die blom pragtig laat uitstaan, maar ek vermoed dat jy, net soos ek, nie altyd baie entoesiasties is oor swart…
    Sunday
JJ posted a photo
Somer is opad!
Sunday
  • Tina le Grange JJ die foto se fokus is pragtig skerp en die kern met die helder geel blommetjies is treffend.
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Ja, hier by ons begin die blomme so stadigaan ontwaak. Hierdie foto is baie goed uitgevoer, maar ek wonder oor die afsny aan die onderkant. By 6 uur is daar 'n smal strokie blaartjies sigbaar onder die meeldraadjies en dis snaaks hoe hulle aandag…
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Die agtergrond is bietjie helder vir 'n non wat seker veronderstel is om in die klooster te wees, maar nou ja, die beeldjie het ongelukkig teen hierdie helder pilaar gestaan, so dit is maar wat dit is. Haha, my foto's mag baie foute hê, maar…
Sunday
  • JOHAN DE BEER Baie goeie foto
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die agtergrond is wel bietjie helder, maar dis nie regtig steurend nie. 'n Donker agtergrond sou egter beter gewees het. Die non self id baie mooi en kleurvol. Ook baie goed gefotografeer.
    Sunday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html