Asahi Pentax S1a met lens - Nog in aanvraag?
Fotoskool vriende, ek is op soek na 'n eienaar vir 'n ou kamera met toebehore, in puik kondisie: Asahi Pentax S1a kamera met 2 x lense, filters, flash, en driepoot. Handleiding ingesluit. Kontak my gerus vir meer besonderhede.
Read more…