Fotoskool vriende, ek is op soek na 'n eienaar vir 'n ou kamera met toebehore, in puik kondisie: Asahi Pentax S1a kamera met 2 x lense, filters, flash, en driepoot. Handleiding ingesluit. Kontak my gerus vir meer besonderhede.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Replies
Kan ek net finaal seker maak by die familie asseblief? Die kamera het aan Oupa behoort wat onlangs oorlede is (gebore 1929). Ek was die enigste een wat belanggestel het in die kamera, maar noudat ek dit wil verkoop mag die familie dalk eers die sentimentele waarde besef en nie hou van my besluit nie. As jy nog so 'n rukkie geduldig kan wees, sal ek dit waardeer. Wat die versending betref, ek het al vir The Courier Guy gebruik vir pakkies. Hulle diens is goed en pryse billik. Ek hou jou naam as 1e opsie en laat weet jou so gou moontlik!
Ek het besluit om dit te verkoop, R 1000.00 alles ingesluit.
Donald Daniel Jacobs said: