Ek soek hulp by die slimmes tov Photoshop cc 2019
In [Image-Image Size] was altyd die opsie om "Constrain Proportions" aan of af te sit. Sedert die 2018 op gradering is dit nie meer daar nie en ook nie in die 2019 weergawe nie
Weet enige een van julle waar dit heen gevat is? Dit is nogal 'n belangrike stap as die effek van "Little Planets" gedoen word
Die foto is van 'n ouer weergawe net om te wys hoe dit gelyk het
Kom help nou 'n ou tannie toe.......
Replies