Dankie Igno

Ek dink ek praat namens baie van ons.............

Dankie Igno dat ons weer met FS aan die gang is. Ek weet nie hoe jy dit doen nie, maar jy is beslis ons steun pilaar.

Jy moet dalk net weer 'n "update" gee tov die NING probleem

Ek is redelik seker daarvan dat die aktiewe skolers sal help betaal indien dit nodig is

Foto klubs oral oor het 'n lidmaatskap wat per jaar betaal word. Ons sal nie uniek wees nie

Ek glo baie van ons wil FS sien voort bestaan

Nogmaals baie dankie

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Stem saam met almal. Baie dankie, ons lewe is terug.

  • Igno, ek het reeds op jou blad ook baie dankie gesê en bevestig dit ook hier.

    Hier is ons een groot familie en ons leer só baie van fotografie.

    Ek sê ook ditto op Elna se nota.

  • Dankie Igno vir jou en jou span om FS vir ons moontlik te maak, ons "verslaafdes" waardeer dit.

  • Ditto op Elna se kommentaar.  Ek moet sê toe ek nie gister FSkool kon oopmaak nie, het ek agterstallige naaldwerk op datum gekry.  Wys jou wat doen FSkool aan my. Ons was skoon verlore.  Dankie Igno.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html