Engela

Fotoskool-vriende,

Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.

Sy mis ons en sal aanhou probeer.

Groete, Tina le Grange

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Danki Tina. Sy het ook via Whattsapp vir my laat weet en ook dat sy rekenaar probleme het. Ek sukkel net so om fotos te laai en krits te gee. Ai ai ai......die liewe tegnologie..............

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html