F met die rooi + merkie by kommentaar?

Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die antwoord! Rassie.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Dankie Tina - ek wonder of daar nie 'n kans is om in te "slip" nie!

    Tina le Grange said:

    Jammer, Rassie, ek sien nou dat Anita jou reeds geantwoord het.

  • Jammer, Rassie, ek sien nou dat Anita jou reeds geantwoord het.

  • Rassie, bo-aan die hoofblad is 'n afdeling "Fotoskool+ Meer info".  Daar kan jy meer daaroor lees.  Groete Tina



  • Anita du Toit said:

    Die persone doen 'n kursus of het alreeds een gedoen by Igno. As jy boaan die blog kyk sal jy sien die laaste een van die Info is: FOTOSKOOL+(SLEGS LEDE)

    Dankie Anita - ek het soiets vermoed!  Dis seker waarom hulle sulke oulike foto's neem!

  • Die persone doen 'n kursus of het alreeds een gedoen by Igno. As jy boaan die blog kyk sal jy sien die laaste een van die Info is: FOTOSKOOL+(SLEGS LEDE)

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html