Foto laai nie af nie Posted by Tina le Grange on August 1, 2019 at 6:19am Beste vriendeBehalwe dat my foto nie wil aflaai nie, gaan my rekenaar vir 'n paar dae "hospitaal" toe en groet ek dus vireers vir 'n paar dae.Groete, Tina You need to be a member of Fotoskool to add comments! Join Fotoskool Email me when people reply – Follow
Replies
Gelukkig gaan jy nie hospitaal toe nie Tina........
FS is vol nukke en grille en hier is nog lede wat sukkel om te laai
Wonder wat gaan aan?????