Foto's laai is nie meer 'n opsie nie

{"success":true,"forwardUrl":"http:\/\/fotoskool.co.za\/photo\/photo\/new?failedFiles=&overLimit="}Die boodskap is nou al vir 3 dae sodra ek probeer foto's laai. Ek weet dat Tina en Gerrie ook dieselfde boodskap kry. Dis so 'n frustrasie............snik-snikEk het dit ook na Igno toe gestuur en ek glo hy sal, soos gewoonlik, help asap. Hierdie is dalk weer die Ning server wat vol nonsens isEk sal maar op 'n daaglikse basis peobeer laaiGroete vir almal

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • At last, kan ek weer laai.

    Dankie Igno vir jou hulp!!!!!!!!!!!

  • Elna, hou moed;  ek kon gister foto afgelaai het!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html