High-Key Fotografie.

Ek het met die Low-Key tema net geraak aan High-Key en sal graag inligting rakende die tema met jul wil deel, want soos by die kommentare gelewer by Low-Key, so sien ek ook dat hier sover redelik verwarring oor die onderwerp is.

Ek deel graag wat die Pro's en kenners se menings oor High-Key fotografie is. Glo my hulle weet waaroor dit gaan. Ek het oor die jare wat ek met fotografie betrokke is ontsettend baie gelees oor verskillende onderwerpe en so my eie kennis opgebou en ek doen net wat die Prp's sê.

 As inleiding verwys ek graag weer na Heinrich van den Berg se kommentaar: " A high-Key image contains predominantly light tones. The Histogram of High-Key images will be shifted to the right hand side. The whites in a High-Key image will fool the camera's light meter and you will get an underexposed image if you don't compensate.Dial the exposure compensation to between +1/3 and +3 stops, depending on the circumstances to keep the whites white. Medium aperture, low ISO. Ek vertrou almal weet waar om die verstellings op die kamera te doen.

Die volgende het ek van die Internet gekry en dit beskryf die prosesse baie goed.:

Ek haal sleg aan: High-Key photography the easy way in-camera. As it happens High-Key is actually best obtained in-camera, rather than done in post processing. The results are more convincing and tones more natural. In this post we'll learn why. But first of course, what is High-Key?. THE HIGHS AND LOWS: Everything you need to know about High-Key Photography is actually locked up in the name. It means that the image's key tone is high.Right that's it. Lesson over, Let's go lie on the beach until sun-down, but before we go let's unpick that in more detail. A key tones are usually the mid-tones, so by placing them high meaning high on the exposure scale, we are making them higher, brighter. This has two crucial side-effects. If mid-tones are bright, then the high-tones  - those who are usually nearly white - will be even whiter. 

  REAL HIGH-KEY: Another effect of increasing exposure is that the SATURATION is decreased: colors go PALE as exposure is increased. All this means that you need to take care with exposure for best results. Experiment to match your taste, but you'll need to OVEREXPOSE by the least one stop, more like two and even three stops: EXPOSURE controls is the key, so give yourself lots to choose from when shooting. This way, you don't need to open the image in image MANIPULATION SOFTWARE and struggle with Levels, Curves, Hue/saturation or what not. Just shoot and smack your lips in enjoyment.  In my perfect world, every image we capture would not need an ounce of POST-PROCESSING. They come straight out of the camera ready to eat, no cooking or preparation required.

Om kommentare te lewer op hierdie bietjie meer gevorderde fotografie, moet ñ mens se agtergrond kennis voldoende wees. Met alles wat ek al gelees het, het ek nog nooit gesien dat die tipe fotografie vrolik of kleurvol is nie, dit is High-Key, miskien prettig, want dit verskaf baie genot as die resultaat suksesvol is. High-Key foto's bevat geen helder kleure nie, want die high tones haal kleur versadiging uit die foto uit, vandaar die uitgewaste effek wat verkry word.

Nou toe, ek vertrou dat die inligting sal help met die uitdagende tema en asb bly weg van die sagteware, ñ High-Key foto moet met die nodige respek behandel word en die beste is IN-KAMERA VERSTELLINGS.

Tot later dan Skolers. Willie       

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Baie dankie vir die moeite wat julle doen om vir ons leiding te gee.

    As 'n  grappie wil ek noem dat ek al vreeslik baie high-key foto's in die drom laat beland het   :-)

    Nooit te oud om te leer nie.  Groete,  Tina

  • Dankie Gabriel ek waardeer altyd jou foto's en ook jou inset hier. Ek het al voorheen gesê dat ek groot respek het vir jou uitmuntende fotografie. Ek het gaan kyk na jou verwysing op Anita se foto van vanoggend en het dit ook insiggewend gevind. Ek sien egter een van die kykers het hom bevraagteken omdat daar te veel midtones aanwesig is en dus is die lesing op die histogram nie heel regs nie, maar vloei dit oor in midtones en die skrywer het erken dat sy voorbeeld nie heeltemal ñ suiwer High-Key is nie. Interessant! Nou ek het vanoggend toe ek geskryf het per abuis nagelaat om die volgende te meld: Die voorbeelde wat ek gebruik het gaan uitsluitlik oor buitelug fotografie, aangesien ek meer daarop konsentreer en gladnie studio fotografie doen nie, want ñ mens moet ingerig wees daarvoor. Uit die aard van die saak gaan studio fotografie met skerp beligting ñ ander resultaat lewer as inhuis met natuurlike lig en so ook buitelug met natuurlike lig. Ek sal bietjie inhuis met natuurlike lig gaan speel en kyk wat se resultaat ek kry. Asb Skolers neem deel en gee jul menings, dit is hoe ons leer. Dankie Ou Grote!! 

  • Dis nou insiggewend en ek val ver uit die bus met die een! Baie dankie Willie vir die moeite om ons nader aan die waarheid te bring.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html