Hoofbladsy probleem

Maters, ek het nou met Igno gepraat tov die probleem wat ons met die hoofblad het. Hy is besig met dit en die probleem is met "ning" wat iewers in Amerika is. Dit is blykbaar nie net FS wat sukkel nie

Hy vra ons moet net geduldig bly, hy is bewus van die probleem maar tans is sy hande effe vas gebind en hy doen wat hy kan

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html