Liewe maats
Twee vragies:
- Is daar enige een van julle wat die Mozilla Firefox ver 52 tans gebruik as "browser" ? Indien wel, het julle ook die probleem dat daar 'n boodskap op kom by "log in" wat sê : "This connection is not secure login. Entered here could be compromised"
- Is daar enige een van julle wat weer die "confirm you are not a robot" versoek kry? Dit kom by my op as ek Explorer gebruik en kam glad nie krit nie. Vanoggend se twee fotos het ek met 'n massa gesukkel gelaai gekry
Gee asb terug voering asap? Igno en Nico probeer help met die probleem maar ons weet nie of dit 'n probleem net by my is en of daar van julle is wat ook sukkel nie
Dankie vir julle terug voer
Replies
Hallo Julle, loer gerus of dit nou werk en laat weet my wat gebeur aan julle kant!
Elna ja ek het al by vorige geleenthede gesê dat my sekuriteitstelsel my somtyds gladnie wil toelaat by Fotoskool nie met die boodskap dat die webwerf onveilig is en dat my privaatheid in gedrang kom, dan blokkeer my sekuriteitstelsel dit. Ek het dit reeds met Igno sommer per E-pos ook opgeneem. Nr 2 het ek nog nie ervaar nie. Groetnis!
Hallo Elna. Ek het net eenmaal die I am not a robot gekry. Krit het nie deurgegaan en het toe 2xmaal deurgegaan. Dit het stadig gegaan, daarom het ek nie eintlik gekrit nie. Vandag weer beter.