Kamerategnikus in Bloemfontein

Ek is nog steeds op soek na 'n kamerategnikus in Bloemfontein om my te help met die skoonmaak van 'n lens (hier het ek ook daaroor geskryf: http://fotoskool.co.za/forum/topics/kamerategnici-in-bloemfontein).

Tot dusver lyk dit vir my asof ek 'n naald in 'n hooimied soek - al die kamerawinkels sê net vir my hulle stuur kameras en lense weg JHB toe vir herstelwerk. Ek sal verkies om iemand plaaslik te kry. Weet enigiemand dalk of Bloemfontein sy eie inwonende kamerategnikus het?

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Martie, probeer met Igno kontak maak. Sy besonderhede is soos volg, en hy het dit self vir ons op FS gelaai:

     e-pos adres is igno@intekom.co.za

     telefoonnommer is 083 376 1330

    Hy bly ook in Bloem en ek glo hy sal weet

    Hoop jy kom reg

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html