Kommentare op foto's.

Goeie dag Fotoskolers. Ek weet nie of dit net ek is en of daar nog mense is wat sukkel om kommentare te lewer nie. Ek ondervind die probleem nou die afgelope maand. Die stelsel laat my hoogstens vier-vyf kommentare toe en dan vries alles. Ek het derhalwe ñ besluit geneem om selektief elke dag ñ paar kommentare te lewer wat ek sal afwissel. Ek is jammer, maar ek het ook nie die tyd om daagliks te sukkel nie. Vertrou jul sal verstaan, want dit kan nogal redelike frustrasie tot gevolg hê. Hennie ek haal my hoed vir jou af!! Mooi dag!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Ek voel soos Willie..........ek kan soms net aan die gil gaan!!!!! As ek nie moet bewys ek is nie n robot nie, hang die krit net in die lug.

  • Willie jou kommentaar is so kosbaar dat ek vertrou dat jy spoedig met groot gemak terug is in ons klas sodat ons jou mening kan kry.

  • Willie, ek het die afgelope tyd ondervind, dat foto's nie oopmaak en kommentaar sukkel om te laai. Saterdag en Sondag kon ek nie in. Vanoggend is ek hier, maar alles verloop teen 'n slakkepas. Verstaan heeltemal, 'n mens kan nie so sukkel nie.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html