Light Room Kurses

Liewe Skolers

Vir die van julle wat Light Room gebruik en belang stel.......gaan na www.shawacademy.com.

Die LR kurses wat ek so paar weke gelede gedoen het, is weer beskikbaar en hulle bied dit gratis aan

Dis 'n goeie aangebieding wat oor 8 lesse strek en ek het baie geleer daaruit

Groete

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Ek wonder of die aanbod nou nie weer 'n slenter is nie.......ek het nou al twee kursesse deur Shaw gedoen en het via epos die uitnodiging gekry.

    Hou "daddy's deal" dop. Dis waar ek die 1ste een gekoop het vir R19.00.Registreer op "daddy's deal" dan kom daar weekliks 'n epos met al die dinge wat te koop is. Ons koop baie van ons verblyf plekke deur hulle en dit werk baie goedkoper uit as om die plekke direk te kontak

    Anita,hulle het ook PS vir R19.00 gehad.

  • Ek stel belang in die PS kursus, maar daar word genoem van geld? Hoe gemaak om dit gratis te kry? Dankie vir die wenk Elna.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html