Low Key/ High Key fotografie.

Skolers ek skryf nie die artikel omdat ek dink ek weet alles nie, maar ek lees baie wyd oor wat Top Professionele fotograwe se sienings en aanbevelings is en vir die doel van die oefening sal ek na Heinrich van den Berg verwys, wat een van ons land se top Wldlife fotograwe is en wat al talle boeke gepubliseer het.Ek maak baie van sy aanbevelings gebruik in my fotografie. Ek sal ook Engelse terme gebruik, meer beskrywend. Om te begin sal ek verwys na Tone: Dit word op ñ histogram gelees wat drie tones aangee, naamlik, dark-, mid- en light tones. Die lees van die histogram is noodsaaklik vir elke foto en by normale foto is ñ vermenging van die drie tones noodsaakik om die gewenste resultaat te verkry. Vir Low key foto's sal die lesing op die histogram heel links lê, terwyl die omgekeerde by High Key heel regs sal wees met midtones in die middel en in beide gevalle sal daar dan egter geen midtones aanwesig wees nie. Die histogram vertel altyd die waarheid en kan nie gemanupileer word met verwerkings nie. Heinrich sê; Tone is the relative lightness or darkness in an image. The more variety of tones you have within an image i.e. the more shades of grey , the better the image. This applies especially to monochromatic images. Mist is a great tone creator. Subjects closer to the camera will be darker and subjects far away will be lighter. Use medium aperture, low ISO. PRO TIP: Ansel Adams created a zone system, where every image needs to have as many shades of grey  (zones) as possible. His system included 10 zones, so he aimed to have 10 shades of grey in every image he took. He was the man, so copy him. By Low Key is verwerking moeilik, want die oomblik wat jy na midtones toe werk, om lig by te sit,  wysig jou histogram lesing en het jy nie meer ñ Low Key foto nie. Om ñ Low- of High Key foto te neem moet jy aanpassing maak mbt die verstelings op jou kamera self. Heinrich sê: A Low Key image contains predominantley dark tones. The histogram of a low key image will be shifted to the left-hand side. Remember to underexpose the camera by dialling the exposer compensation to between -1/3 and -3 stops, depending on the circumstances. If you don't compensate, the black tones will come out grey instead of black. Vir High Key geskied net die teenoorgestelde en ek brei nie verder daarop uit nie. Compensate na + 1/3 en +3 afhangende van die omstandighede. Omstandighede verwys daarna of jy van natuurlike lig buite, of kunsmatige lig gebruik maak ( binne ñ gebou bv ). Interessant ook dat die tipe fotografie gewoonlik nie in totaliteit detail weergee nie, agv die kamera se aanpassings in die tones. So vriende as julle Low- of High Key foto's wil neem moet jou kamera die werk doen en nie die sagteware se verwerkings nie, want dan is jy van die spoor af. Hoekom wil jy Low-of High Key foto's neem? Dit is die vraag en die antwoord sal heelwaarskynlik wees: Omdat ek iets anders as ñ normale foto wil neem, wat meer gevoel of effek weergee. Dit presies is Low- & High Key fotografie. Laat die kameras die werk doen!! Menings is welkom ek sê maar net wat die Pro's sê en hulle stem normaalweg almal saam.  Tot ñ volgende keer, mooi loop!! Groete Willie.      

   

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • JJ, wat ek sien is werklik uitstekend; low key weet ek nie want dit is vir my steeds 'n nuwe veld. Die krit laat ek oor aan die slimmes en so leer ek saam by julle.

  • 8369343683?profile=original

  • Dankie Willie!

  • Baie dankie Willie vir jou hulp en die volledige beskrywing.

    Ek waardeer dit en gaan probeer dit wat jy voorstel.

  • Dankie Willie. Ek lees nogal oor die aspek want ek wil dit graag bemeester en jy is "spot on"

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html