Profile Photo

Is daar dalk iemand wat my kan help, want ek kry nie my foto opgelaai nie. Stelsel bly vir my sê " Error to upload your profile photo, try again or upload another photo. Ek het nou regtig al alles prober sonder sukses en my foto is binne die neergelegde 10MB.

Verneem graag. Dankie

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Wille,Arra,wat by my gewerk het is om die foto bietjie kleiner te maak. Anita se raad gaan dalk die beste wees

  • Dit sal goed wees as jy direk vir Igno 'n inbox kan gee oor die kwessie, want die meeste nuwe Fotoskolers sukkel met dit. Ek kan ongelukkig gladnie hiermee behulpsaam wees nie. Hoop jy kom sommer gou reg, ons is al nuuskierig hoe ons mede skoler lyk :-)

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html