Reaksie op Elna se versoek

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.

Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.

Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos voorheen, ons Fotoskool-webadres kry as https://www.fotoskool.co.za kry nie, maar wel soos die voorbeeld wat ek hierby aanheg. 

001.JPG FS webadres.jpg

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html