Shaw Academy kurses

Shaw Academy - Free Course

Vir die van julle wat wil........gaan kyk na Shaw se gratis aanbod vir:

  1. Fotografie
  2. Lightroom
  3. Photoshop

Maar julle moet gou maak.......dit sluit binne 5 ure

Hierdie ouens se kursesse is baie baie oulik en heel eenvoudig om te verstaan

Dankie Amanda wat dit op Facebook gesien het

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html