Tema 1~15 April

Ons het nognie straatfotografie gehad nie, jy kan gewoon in jou motor sit en waarneem wat om jou gebeur. Gabriel het dit so mooi gestel dat mens net eers die area moet inneem voor jy die knoppie druk. Dit hoef nie noodwendig in 'n straat af te speel nie, foto's waar die persoon nie bewus is jy neem hom af nie sal ook doen. Geniet net jou fotografie en die tema!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Dankie, Anita. Nog 'n uitdaging.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html