anita, ek het gewonder of ons nie die volgende tema "hartjies" kan maak nie - 'n interessante hartjie (van draad/materiaal/ens) of ander voorwerpe (bv. 'n blaar/skulpie/ens) wat 'n hartjie-vorm het!?
Dankie Anita. Goeie tema, maar ons dorp lyk maar sleg en is gevaarlik. Te lief vir my kamera om te waag. Daar bly ek maar weg. Sal maar kyk of daar iets in die woonbuurtes is.
Replies