Tema 1 Aug ~14

Ek is so opgewonde oor volgende maand se tema van fietse. Ek het op 'n blad oor fotografie gesien die oulikste foto's van fietse, en die gogga het my sommer gebyt. Het sowaar vandag al my eerstes begin afneem.. sommer die pos"vrou" hier voorgekeer haha. Gaan maar nog voort met die  huidige tema, maar dink net hoeveel lyne en vorms mens in 'n fiets kry. Ai nou soek ek net 'n "slagoffer" om te ry sodat ek kan "Panning" doen :-) Enige gewillige fotoskoler? Hou julle oe oop vir fietse die naweek en lekker kiek!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Hehehehehehehe............jy is op die ball vriendin!!!! Oulike tema. ek stem saam met Willie, hier gaan 'n hele paar mooi fotos gelaai word

  • Anita vlieg my Kaap toe en ek sal dit vir jou trap sodat jy kan " panning" Dankie hier behoor goeie foto's uit te kom.!!

  • soos altyd, is jou tema "uit die boonste gestoeltes"! sukkel 'n bietjie met die internet, maar het reeds 'n paar idees - dankie anita!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html