Dankie vir Vida se voorstel oor die Hartjie~tema so in die gees van Valentine. Dit kan enige hartjie wees wat in die natuur gevorm is of gemaak is van enige aard/voorwerp. Julle is welkom om enige tyd jul foto's te begin plaas van hartjies.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Replies