Tema:15 - 30 Junie

Uitbeelding van Idiome. Hier volg 'n paar voorbeelde en skep gerus jou eie een, of grawe uit die argiewe. Dis nou winter en baie van die beelde kan in die huis geskep word.

Klok hoor lui..

Morestond..

Maanskyn en rose

Oortjies van die seekoei

Birds of a feather..

Kat se snor

Kop in een mus

Hande vol he

Oogappel

Met geleende vere pronk

Ore aangesit

Donker wolk met silwer rand

Laag gevlieg

Halwe eier is beter as lee dop

Pak op sy tyd is soos brood en konfyt

Wynvlieg

Spyker op sy kop slaan

Hond se gedagte

Te groot vir sy skoene

Hoe rooier hoe mooier

Twee rye spore loop

Hondelewe

Ag daar is soooo baie. Julle moet lekker kiek en baie van die idiome kan gemanipuleer word op rekenaar bv 'n oog in 'n appel plaas.

Dankie vir al die lekker saamspeel met die ornamente, voel vry om nog foto's daarvan te plaas.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html