Tema 15 ~ 31 Maart

 Ons het nou baie geleer i.v.m. die Low Key tema,  Dankie Pieter vir die voorstel en plasing daarvan.  Nou vat ons die gevreesde High Key een. Plaas daardie foto's dis al hoe ons gaan leer om uit die boksie te dink en geniet dit net.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • whoop La......daar gaat ons.........

  • En daar is dit só, my vrese is bewaarheid. Dankie Anita nog ñ uitdaging!!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html