Tema 16 - 31 Mrt

Kom ons probeer sagte lyne. Dit laat ons met ander oe na die natuur/voorwerpe kyk. Lekker kiek!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Ons verleng die sagte lyne tema met 'n week, en die van julle wat moeg daarvoor is, kan solank die vlg tema wat enige sportsoort uitbeeld plaas.

  • Kyk net na Hennie se mooi foto vandag.. daar is pragtige sagte lyne/kurwes

  • 'n Lekker uitdaging Anita. Dankie en hoop ek sal dit baasraak.

  • Dankie Anita,hier behoort 'n paar interessante fotos uit te kom

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html