Tema 15 - 31ste Julie: Vorms en Lyne

Prof Hennie het nou so mooi vorms met sy  duine foto's gewys dat ons gerus kan kyk na vorms in ons foto's en dit dan noem wat jy sien. Of as jy jou foto gaan neem, dink aan watse vorms/lyne jy sien en daarvolgens dan afneem. Lekker kiek julle!!!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • ons maak so, anita!!

  • Jinne.................jy laat ons omtrent bietjie uit ons gemak sones klouter ne????

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html