Tema 16 ~31 Okt

Hier volg nog 'n bousteen van fotografie.. DIEPTE EN GROOTTE PERSPEKTIEF. 

As julle al opgelet het probeer ek om die tema's in makro en landskap ens. in te bou om dit interessant te hou. Die ander boustene van fotografie het ons al 2 maal gehad, maar ek breek dit nou een een op... op versoek.

Geniet dit, en leer so lekker saam om jou kennis te verbreed en ander genre's ook te probeer.

Lekker kiek!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies


  • Dankie Willie.. blonde oomblik van 'n vingerfoutjie!


    Willie Schoombee said:

    Dankie vir ñ interessante tema Anita, seker 31 Oktober. 

  • Dankie vir ñ interessante tema Anita, seker 31 Oktober. 

  • Baie dankie, Anita.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html