Tema's van Februarie

Week1. Ons gaan die verwerkte foto eerste plaas en die oorspronklike onverwerkte~verkleinde foto van 500 pixels plaas by Image, net langs die LINK blokkie. Wanneer die foto geplaas is moet jy Comment op kliek om die foto te sien.  So gaan ons sien wat die fotograaf bedoel het met al die nodige verwerkings.

Week2. Enigiets oor braai

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Baie dankie vir almal se deelname aan die tema Verwerk/Onverwerkte foto. Dit was lekker om te sien wat julle met jul foto's maak voor plasing. Die Volgende twee weke is dit enigiets wat met braai te doen het.. laat kom jul foto's dat ons kan kwyl en lus kry om te braai!

  • Hi Tina, ons het besluit een week is te min vir 'n tema. Nou plaas ons dit tweeweekliks per tema, maar dit staan jou vry om enige genoemde tema in die maand te plaas of so lank soos jy wil. Deelname is vry, net solank ons dit geniet.

  • Dankie Anita

  • Anita dan is ons weer terug waar ons meer as foto plaas en Igno besluit het dat net een foto per dag geplaas moet word.  Die verwerkte foto moet dan liewer die volgende dag geplaas word.  Net my siening.

  • Anita ek stem saam met jou voorstel maar ek meen dat ons vir die lede moet verduidelik hoe om die oorspronklike foto op 'n kleiner skaal te plaas want as ek reg onthou wil ons vir Igno help dat die blad nie te vol raak nie. Of is ek verkeerd?

    Is die hele Februarie iets oor braai of lees ek verkeerd?

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html