Replies

  • Vir diegene vir wie makro 'n uitdading is, het ons die komende week 'n lekker tema van sleutelhouers.. waarvan daar so 'n groot verskeidenheid is. Julle kan sommer die storie agter die sleutelhouer vertel. Soos waarvandaan die oorsprong is en hoekom jy dit besit. Lekker kiek en ons sien uit daarna! 

  • Ek het vandag die Aug Tema's gelaai vir die wat belangstel!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html