Tema vir 1 ~ 15 Sept

Pieter het 'n goeie voorstel gemaak om ons bewus te maak van Primer, sekonder en tersiere voorwerpe in ons foto uit te ken. Dankie daarvoor Pieter, ek sien baie uit daarna, hoop julle neem fluks deel! 

Lekker kiek!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Hmmmmmm......hier gaan ek weer 'n haas uit n hoed moet pluk..............

  • Nie ñ maklike een nie Anita & Pieter, maar ons gaan beslis probeer.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html