Tema vir 1 tot 15 Feb

Prof Hennie se ons verwaarloos kosfotografie.. so hier is dit. Bietjie makro sal weer lekker wees vir 'n verandering vir Februarie. Lekker kiek maters!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Dis nou sommer 'n yslike uitdaging......ek dink Prof moet vir ons 'n forum skryf met 'n paar "tips"

  • Dankie, Anita en Prof Hennie. Dink ons kan hier baie leer.

  • Dankie Anita, sal kyk wat ek het.

  • njammies!!!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html