Replies

  • Skuus Antoinette, ek sukkel die hele dag om in FS te kom, maar hier is ek nou. Jy gaan regs bokant by die tikmasjientjie by ADD in.. dis net bokant waar die foto's so aanrol op die hoofblad, en jy volg die gewone roetine soos jy foto's laai. Jy tik net in Tema: en die onderwerp waar jy gewoonweg jou foto se naam insit. Hoop jy kom reg.. vra maar enige tyd!!

  • Dit klink tog te lekker Willie.. dankie vir jou bydrae!

  • Nou soos ek beloof het is ek terug met my voorstelle nadat ek die naweek bietjie gedink het: Kettings met slotte, Skilderye en Restaurante. Anita dankie vir jou moeite!!

  • Dankie Anita.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html