Tema vir Maart

Vanaf die 1~15 de kan ons PJ foto's plaas.. dis nou enige nuuswaardige foto met 'n verduideliking wat in die foto gebeur.

Ek is weg vir 2 weke, so ek gaan net foto's plaas en nie kommentaar gee nie, hopelik kry ek ietsie met 'n vars briesie vir julle!

Lekker kiek of grawe daar uit jul die argiewe!!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Donald ons soek na jou PJ foto's! Dankie vir jul goeie wense, ons kuier lekker!

  • Anita, dit klink vir my of jy 'n fotografie-kursus gaan doen, indien wel, geniet dit terdeë.

    Ons wag vir die vars briesie.

  • Dankie Anita en geniet die rits

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html