Temas van Julie

Week 1: Kom ons maak ons foto's reg wat Hennie op gekrit het en wenke gegee het en plaas dit weer die volgende dag. Die wat geslaag het kan enigiets plaas.

Week 2: Blare

Week 3: Straat toneel

Week 4: Ongewone vorms

Week 5: Ingange/ Hekke

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Skuus Frikkie, hier is Julie se tema's

  • Ek sien vreeslik uit na die komende week se tema om jul ongewone vorms te sien. Dankie vir al die pragtige Straattonele wat ons ingekry het.

  • Ons het pragtige Blare foto's die week gekry, so die naweek moet ons werk aan Straat tonele vir volgende week se tema. Lekker kiek!!

  • Baie dankie aan almal se ywerige deelname aan verlede week se tema, ek is seker Hennie het dit baie waardeer!

    Ons sien uit na almal se Blare Tema hierdie week.. lekker kiek!

  • Dankie Anita, dis 'n baie goeie idee om die foto's reg te maak en weer te plaas.  Ook lekker temas vir die res van die maand.

  • Dankie Pieter vir die ondersteurning!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html