Video

Ek het 'n versoek gekry om vir 'n kerk 'n reeks 15-20 minuut videos te maak.  Ek het 'n Pentax K5 wat video kapasiteit het, maar het gehoor dat dit nie altyd die beste kwaliteit gee nie. Ek oorweeg nou om 'n video kamera te koop.  I daar van julle wat kan voorstelle maak wat ek moet koop of sal die K5 werk?

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html