Webwerf spoed

Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit dat ek 'n taamlike vinnige rekenaar het.  Van die selfoon af is alles normaal. Is daar skolers met 'n soortgelyke probleem?

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Email me when people reply –

Replies

  • Ek het die probleem 'n paar dae gelede onder Igno se aandag gebring. Vandag reageer die webwerf by my weer normaal, ek vertrou by julle ook. Baie dankie aan Igno, ons waardeer dit.

  • Ag nee, nie alweer nie!!!!!!!!!!!!! Tans sukkel ek nie maar dit lyk asof die "gogga" nou weer begin byt. Een van julle sal dit onder Igno se aandag moet bring.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html