All Discussions (205)

Sort by

Kers wense vir almal

Liewe Fotoskolers

Nou ja,hier staan ons alweer aan die einde van nog 'n jaar en ek weet nie van julle nie maar hierdie een het net te vinnig tot 'n einde gekom.Dit moet seker maar iets met ouderdom te doen he

Nietemin,ek wil vir ieder en elk van julle

Read more…
1 Reply

Tema: 15-31 Mei

Ons het lanklaas 'n kleur as tema gehad.. hoe lyk dit met daardie moeilike ROOI kleur? Lekker uitdaging omdat dit gou detail verloor. Maak gerus die beligting 'n stop laer .. +/- teken op kamera. Lekker kiek maters!

Read more…
2 Replies

Lenskeuses

Ek wil graag nog 'n lens of twee vir my nuwe Canon 700d aanskaf, en oorweeg 'n paar opsies:

Canon EF-S 10-18mm f4.5-5.6 IS STM

Sigma 18-250mm f3.5-6.3 DC OS HSM

Tamron 18-270mm f3.5-6.3 Di II VC PZC

Canon EF  85mm f1.8 USM

Canon EF 100mm f2.8 USM macro le

Read more…
3 Replies

Kersdag

Hi Fotoskolers.. hoe voel julle daaroor dat ons Kersdag die skool gaan sluit.. spesiaal om vir Prof Hennie "af te gee". Hy is so pligsgetrou dat ons hom die een dag kommentaar kan spaar... ('n kersgeskenkie van ons skolers!) Laat weet maar hoe julle

Read more…
9 Replies

Wat gemaak met al die fotos

Ek het heerlik vakansie gehou en het meer as n duisrnd fotos, wat ek kan raam. Almal natuur, blomme en voels. Toe kom die vraag by my op, wat mask ek nou met al die fotos? veral die Disablom en mooi sonsondergange. Wat maak al dief Fotoskolers met al

Read more…
1 Reply
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html