All Discussions (205)

Sort by

Sogenaamde ongewensde foto's

Van tyd tot tyd word persoonlike aanvalle geloots teen persone wat sogenaamde "ongewensde" foto's plaas.

Dit dien geen doel om 'n persoon, persoonlik aan te val nie en lei slegs tot 'n bekgeveg en/of kantkiesery.

Persone voel so tuis by Fotoskool, dat

Read more…
2 Replies

Temafoto's van September

Die week se temafoto's is weerkaatsings/refleksies

September: 1 tot 7   : Wolke

                 8 tot 15  :Skadu's

               15 tot 22   :Kyk binne/buite toe

               22 tot 29   :Seisoen; Lente

Read more…
3 Replies

Foto formaat

Dit gebeur deesdae al hoe meer dat fotos geplaas word wat nie aan die normale groottes van gedrukte fotos voldoen nie, mates soos 4368x2912, 1920x683,1024x683/768 of 800x533 word oorboord gegooi en daar verskyn al hoe meer panorama fotos wat nie pano

Read more…
1 Reply

Raad oor 50mm lens vir my Sony

Hallo almal!

 

My toerusting bestaan op die oomblik uit 'n Sony A100, twee "kit"-lense (Sony 18-55mm F3.5-5.6 en Sony 75-300mm F4.5-5.6), asook 'n Tamron 90mm F2.8 makrolens.

 

Ek kom agter dat ek 'n vinnige lens by my versameling moet voeg. Die twee Son

Read more…
7 Replies

Oorbeligting

Hierdie kwessie pla my nog altyd want lig is die belangrikste vir n kamera omdat hy nie n menslike oog is nie. As jy stel is dit ISO of spoed of albei en hoe kry mens dit in noutomatiese dig se kop want hy dink altyd anders. Ons weet reeds middag of

Read more…
1 Reply
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html