All Discussions (205)

Sort by

Mooi Fotos

My huidige fotos net met gewone mik druk sonder zoom. Die skolers wys uitstekende  kuns en kwaliteit met hul fotos. Hoe ver kan mens gaan met toerusting? Ek het al in die wildtuin gesien dat mense lense van naby n half meter lank by die venster uitst

Read more…
1 Reply

Lense!

Ek sien op die webwerf dat Corlene vertel haar lens begin haar ook frustreer :-) Dis nogal iets wat ek al meer teekom, soos ons meer met ons fotografie wil doen, so kom ons die gebreke van ons "glas" agter. Baie van ons begin mos met die gewone lens,

Read more…
11 Replies

Wat is volgende Lens?

Ek neem met 'n Pentax K200D en het die volgende lense reed: Sigma 105mm Makro; Sigma 17-70mm f2.8 en 'n Sigma 70-300mm APO.  Ek will graag meer wild en voels afneem maar die 300mm kry my nie altyd naby genoeg nie.  Ek het ook nie al die fondse om 'n

Read more…
2 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html