All Discussions (205)

Sort by

Skandeerders (Scanners)

Sonja Myburgh wil 'n nuwe scanner koop. Sy doen baie restourasiewerk en sal graag wil weet waarna kyk mens as jy 'n goeie gehalte scanner koop, en of iemand dalk kan help met aanbevelings. Kom gesels asseblief saam as daar van julle is wat kan help.

Read more…
0 Replies

Makrolense

Hallo Almal -

Ek het die naweek met nog een van ons lede gesels wat belangstel in makrolense. Sover ek verstaan uit verskeie gesprekke is Sigma se makrolens (100mm?) nie 'n slegte aankoop nie. Sal graag wil hoor van die van julle wat makrolense gebru

Read more…
5 Replies

Bespreking van kameras

Hallo Julle,
Laat weet gerus wat julle hoor van die CANON EOS 7D - dit klink na 'n baie interessante toevoeging tot CANON se kamera reekse.
Photography monthly het die volgende daaroor te se:

Canon today unveils the EOS 7D digital SLR camera – a com

Read more…
7 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html