All Discussions (205)

Sort by

Bemarking van jou foto's

Deel van my voltydse werk is om Bemarking op te lei. Daarom is dit vrek interessant om te sien as dit met mens se stokperdjie gebeur. Die afgelope week kon fotograwe in een van ons winkelsentum uitstal. Ek het deurgesnuffel en die kliente dopgehou. H

Read more…
0 Replies

Idees vir troufoto's!

Hallo Daar - Ek sal graag hier 'n geselsforum wil begin vir idees oor troufoto's. Ek sal bietjie later 'n paar foto's laai. Maar dink bietjie - wat maak van 'n troufoto meer as net 'n goeie foto, maar 'n "Great" foto. Laat gerus die gedagtes bietjie

Read more…
7 Replies

Boeke oor fotografie

 

ek het ook te veel ou waardelose skryfbehoeftes, te veel ou kameras, te veel te doen, te veel musiek om te luister, heeltemal te veel goed om sinvol by uit te kom.

ek het ook te veel kamera boeke.

tom ang (lank ’n fotografie dosent by die universiteit

Read more…
1 Reply
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html