Raamspoed
Help asb. Is daar 'n verskil in die kwaliteit van 'n foto as die verstelling van die raamspoed op 10 rame per sekonde is teenoor 3 rame per sekonde, gegee dat die res van die verstellings korrek is?
Read more…Help asb. Is daar 'n verskil in die kwaliteit van 'n foto as die verstelling van die raamspoed op 10 rame per sekonde is teenoor 3 rame per sekonde, gegee dat die res van die verstellings korrek is?
Read more…Ek glo julle het al almal gewonder wat van Engela geword het.......wel, sy het weereens haar kamera en skootrekenaar aan 'n dief moes afstaan. Ek het nie die hele storie van die insident nie maar dit was iemand was jy redelik baie vertrou het wat die
Read more…Hiermee word alle fotoskolers genooi om insette te lewer oor idees/voorstelle en dinge wat julle graag op Fotoskool sal wil sien in die toekoms. Dink wyd, dink lekker, dink kreatief, dink buite die boks - en ek hoop ons sal jou droom kan help realise
Read more…Ons Landsvlag.
Vida het die interessante tema voorgestel om die landsvlag op verskillende maniere, plekke, gestaltes en idees waarin dit gebruik word af te neem.
Dankie Vida, en lekker kiek maters!
Read more…Ons het nognie straatfotografie gehad nie, jy kan gewoon in jou motor sit en waarneem wat om jou gebeur. Gabriel het dit so mooi gestel dat mens net eers die area moet inneem voor jy die knoppie druk. Dit hoef nie noodwendig in 'n straat af te speel
Read more…Ek soek raad by die slim mense.............
Ek hou nie daarvan om mense af te neem nie en een van die groot redes is dat ek nie plek het om binnehuis fotos te neem nie en ek ken nie regtig mense in die dorp wat ek kan vra om model te speel nie.
Die ree
Read more…Prof Hennie het nou al sulke mooi foto's van BOKEH geplaas, dit laat ons met 'n nuwe uitdaging in ons fotografie dat ons nie vasval in ons ou gewoontetjies nie want dit kan op enige plek geneem word.
Lekker kiek en leer maters!
Read more…Die vorige tema het baie landskappe bevat, nou gaan ons so ietsie in makro doen. Enige glase,bekers, koppies met drinkgoed bv drankies, koffie, tee, koeldrank (mmmm Milkshake :-) ens. Geniet dit en lekker kiek!
Read more…Hallo Igno.
Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het. Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare. Mag 2018 vir elkeen vol vreugde en baie foto's wees.
Read more…interessante vensters, deure, en/of deurhandvatsels - lekker kiek!!
Read more…Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from layer - Cone. Flatten image. Die cone met patroon ver
Read more…DIS HEERLIKE LENTE!! kom ons dink 'n bietjie verder as net lentebloeisels ...
Read more…Na aanleiding van my "Tema : Blomme : Stuimeeldrade2" foto, en Willie se krit daarop, deel ek graag met julle die Plugin wat in Lightroom 5 en 6 gelaai kan word. Dis baie maklik om te laai en werk soos 'n bom. Sodra jy die "plug-in" oopmaak in LR 5
Read more…Dagsê Fotoskolers.
Ek wil graag die volgende met julle deel nav my nuutste Fine Art foto's wat ek in ñ reeks plaas. Ek gaan basies weergee wat en hoe die Internet dit beskryf. Soos ek reeds met my eerste foto wat ek geplaas het gemeld het dat dit ñ ge
Read more…Ek lees baie oor fotografie wat ek in die hande kan kry. Dit wil voorkom asof daar twee menings oor sw-fotografie bestaan, nl die een is om vooraf te besluit dat jy sw-foto’s gaan neem en jou kamera se picture style op monochrome te stel. Jy sien du
Read more…Blomme. Ons het September 2014 laas blomme gehad en dit sal lekker wees om die jaar te begin met blomme.
Lekker kiek Fotoskolers.
Read more…Vanoggend het ek sommer net lus om bietjie te skryf, want dit is koud hier in Gauteng en dit lyk renerig, daardie soort weer wat ñ mens lus maak om sommer die kaggel aan te steek en ñ ou rooietjie te neem, dit maak my ook lus om te skryf.
Noise or gra
Read more…Prof Hennie het nou so mooi vorms met sy duine foto's gewys dat ons gerus kan kyk na vorms in ons foto's en dit dan noem wat jy sien. Of as jy jou foto gaan neem, dink aan watse vorms/lyne jy sien en daarvolgens dan afneem. Lekker kiek julle!!!
Read more…{"success":true,"forwardUrl":"http:\/\/fotoskool.co.za\/photo\/photo\/new?failedFiles=&overLimit="}Die boodskap is nou al vir 3 dae sodra ek probeer foto's laai. Ek weet dat Tina en Gerrie ook dieselfde boodskap kry. Dis so 'n frustrasie............s
Read more…Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.
Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer; nogmaals dankie Igno.
Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos voorheen, ons Fotoskool-webadres kry as https://www.fot
Read more…