All Discussions (205)

Sort by

Tema 1~15 April

Ons het nognie straatfotografie gehad nie, jy kan gewoon in jou motor sit en waarneem wat om jou gebeur. Gabriel het dit so mooi gestel dat mens net eers die area moet inneem voor jy die knoppie druk. Dit hoef nie noodwendig in 'n straat af te speel

Read more…
1 Reply

Tema 15 ~ 30 Nov

Prof Hennie het nou al sulke mooi foto's van BOKEH geplaas, dit laat ons met 'n nuwe uitdaging in ons fotografie dat ons nie vasval in ons ou gewoontetjies nie want dit kan op enige plek geneem word.

Lekker kiek en leer maters!

Read more…
3 Replies

Tema 1 ~ 15 Nov

Die vorige tema het baie landskappe bevat, nou gaan ons so ietsie in makro doen. Enige glase,bekers, koppies met drinkgoed bv drankies, koffie, tee, koeldrank (mmmm Milkshake :-) ens. Geniet dit en lekker kiek!

Read more…
1 Reply

2017 - 2018

Hallo Igno. 

Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het.  Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare.  Mag 2018 vir elkeen vol vreugde en baie foto's wees. 

Read more…
6 Replies

HOE FOTO GE-PHOTOSHOP IS.

Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from layer - Cone. Flatten image. Die cone met patroon ver

Read more…
4 Replies

Fine Art Photography.

Dagsê Fotoskolers.

Ek wil graag die volgende met julle deel nav my nuutste Fine Art foto's wat ek in ñ reeks plaas. Ek gaan basies weergee wat en hoe die Internet dit beskryf. Soos ek reeds met my eerste foto wat ek geplaas het gemeld het dat dit ñ ge

Read more…
1 Reply

Swart & Wit Fotografie

Ek lees baie oor fotografie wat ek in die hande kan kry. Dit wil voorkom asof daar twee menings oor sw-fotografie bestaan, nl die een is om vooraf te besluit dat jy sw-foto’s gaan neem en  jou kamera se picture style op monochrome te stel. Jy sien du

Read more…
1 Reply
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html