All Discussions (205)

Sort by

Wikkel Fotografie

Nav. Erika se navraag plaas ek graag die volgende inligting.

Die kamera verstellings vir die foto van die riete ( Skakerings van bruin ) is soos volg: SS 1/60s, f16, ISO100,Focal L 400mm, W/B Manual, Aperture Priority modus. Ek verkies AP Modus, maar

Read more…
2 Replies

Kommentare op foto's.

Goeie dag Fotoskolers. Ek weet nie of dit net ek is en of daar nog mense is wat sukkel om kommentare te lewer nie. Ek ondervind die probleem nou die afgelope maand. Die stelsel laat my hoogstens vier-vyf kommentare toe en dan vries alles. Ek het derh

Read more…
3 Replies

Tema vir 1 ~ 15 Sept

Pieter het 'n goeie voorstel gemaak om ons bewus te maak van Primer, sekonder en tersiere voorwerpe in ons foto uit te ken. Dankie daarvoor Pieter, ek sien baie uit daarna, hoop julle neem fluks deel! 

Lekker kiek!

Read more…
2 Replies

Vadersdag

Geseënde Vadersdag aan al die Pa's op FotoSkool.

As ek na julle foto's kyk glo ek dat die mooiheid wat daarin is,

is ook die boodskap wat julle, oor die lewe, aan julle kinders oordra.

Geniet die dag!!!    Gerrie.

Read more…
0 Replies

Kamerategnici in Bloemfontein

Ek het teruggegaan na die bespreking Kameras gediens of herstel in Bloemfontein om Koeta Fourie se besonderhede te kry. Ek het vir hom 'n e-pos gestuur, maar nog geen respons gekry nie. Weet enigiemand dalk of hy nog sake doen?

Ek benodig 'n kundige o

Read more…
1 Reply

Engela

Fotoskool-vriende,

Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.

Sy mis ons en sal aanhou probeer.

Groete, Tina le Grange

Read more…
1 Reply

Tema 1 Aug ~14

Ek is so opgewonde oor volgende maand se tema van fietse. Ek het op 'n blad oor fotografie gesien die oulikste foto's van fietse, en die gogga het my sommer gebyt. Het sowaar vandag al my eerstes begin afneem.. sommer die pos"vrou" hier voorgekeer ha

Read more…
3 Replies

Dankie Igno

Ek dink ek praat namens baie van ons.............

Dankie Igno dat ons weer met FS aan die gang is. Ek weet nie hoe jy dit doen nie, maar jy is beslis ons steun pilaar.

Jy moet dalk net weer 'n "update" gee tov die NING probleem

Ek is redelik seker daarv

Read more…
4 Replies

Tema vir Maart

Vanaf die 1~15 de kan ons PJ foto's plaas.. dis nou enige nuuswaardige foto met 'n verduideliking wat in die foto gebeur.

Ek is weg vir 2 weke, so ek gaan net foto's plaas en nie kommentaar gee nie, hopelik kry ek ietsie met 'n vars briesie vir julle!

Read more…
3 Replies

Profile Photo

Is daar dalk iemand wat my kan help, want ek kry nie my foto opgelaai nie. Stelsel bly vir my sê " Error to upload your profile photo, try again or upload another photo. Ek het nou regtig al alles prober sonder sukses en my foto is binne die neergele

Read more…
2 Replies

Video

Ek het 'n versoek gekry om vir 'n kerk 'n reeks 15-20 minuut videos te maak.  Ek het 'n Pentax K5 wat video kapasiteit het, maar het gehoor dat dit nie altyd die beste kwaliteit gee nie. Ek oorweeg nou om 'n video kamera te koop.  I daar van julle wa

Read more…
0 Replies

Igno se Potgooie

Ek het vandag lank op Fotoskool spandeer......langer as gewoonlik en daar is n paar redes voor.Ek het foto gelaai en na ander se fotos gaan kyk en ook my "krits" op datum gebring  (ek raak sommer gou-gou agter daarmee as ek nie elke dag daaraan aanda

Read more…
4 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html