All Discussions (205)

Sort by

Elna se prestasie

As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n gradering van (my gradering) 'summa cum laude' ges

Read more…
0 Replies

Wat is die volgende stap

Ek het die afgelope ses weke baie tyd gehad om te dink en te beplan oor my toekoms na 'n redelike ernstig mediese situasie.  Ek besef ek was die afgelope seker 18 maande min op die blad.  Dit was bloot agv werksdruk en op die ou end het ek 'n long em

Read more…
4 Replies

Lae-lig en low key foto's

‘Low key’ vs ‘lae-lig (low light)’ fotografie

Die tema waaroor Fotoskolers tans foto’s plaas het interessante kommentaar opgelewer en ek het met belangstelling die kommentaar wat gelewer is gevolg en dit het duidelik geword dat daar onsekerheid by bai

Read more…
7 Replies

Badge

Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?

Sal bly wees as iemand my kan help.

Dankie

Neville

Read more…
0 Replies

Hoofbladsy probleem

Maters, ek het nou met Igno gepraat tov die probleem wat ons met die hoofblad het. Hy is besig met dit en die probleem is met "ning" wat iewers in Amerika is. Dit is blykbaar nie net FS wat sukkel nie

Hy vra ons moet net geduldig bly, hy is bewus van

Read more…
0 Replies

Krits op fotos

Liewe Maters van Fotoskool

 Ons is tans 2671 lede en vanoggend se foto telling was 71 196 gelaai. Dit klink na ‘n “WOW” situasie maar as daar gekyk word na die aktiewe lede, wat elke dag, of baie gereeld fotos laai, dan is dit maar ‘n baie klein perse

Read more…
26 Replies

Die Creighton se Aalwyn Fees

Die Aalwyn fees vind elke jaar gedurende Julie plaas vanaf die ou stasie in Creighton. Die dorpie is omtrent so 35km noordwes van Ixopo af. Dit is vernoem na die gade van Sir Henry McCullum, ‘n nooi Creighton. Hy was ‘n Goewerneur in Natal tussen 190

Read more…
1 Reply

Tema 16 ~31 Okt

Hier volg nog 'n bousteen van fotografie.. DIEPTE EN GROOTTE PERSPEKTIEF. 

As julle al opgelet het probeer ek om die tema's in makro en landskap ens. in te bou om dit interessant te hou. Die ander boustene van fotografie het ons al 2 maal gehad, maar

Read more…
3 Replies

Videos op 'n Donderdagaand

Hi al die skolers

As julle nog nie na Igno se videos op die hoofblad gaan kyk het nie, wil ek julle regtig sterk aanmoedig om dit te doen. Dit is baie leersaam en na so 'n video kyk 'n mens met ander oge na 'n foto en sien 'n mens dinge raak wat norma

Read more…
0 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html