All Discussions (205)

Sort by

Tema 1~15 Des

Ek weet ons het nie almal verwerkingsprogramme om foto's na kunsfoto's te verander nie, maar vir die wat dit het is dit nou 'n lekker uitdaging. Ons sien gereeld Leroi, Rassie, Engela ens..  wat sulke mooi verwerkings plaas. Dis tog lekker om so te s

Read more…
5 Replies

Tema:15 - 30 Junie

Uitbeelding van Idiome. Hier volg 'n paar voorbeelde en skep gerus jou eie een, of grawe uit die argiewe. Dis nou winter en baie van die beelde kan in die huis geskep word.

Klok hoor lui..

Morestond..

Maanskyn en rose

Oortjies van die seekoei

Birds of a f

Read more…
3 Replies

Tema 15 ~ 30 Sept

Dit is Hennie se voorstel om Clivias wat nou so mooi in blom is af te neem. Laat ons September afsluit met 'n oorvloed van die Clivia blomme. Ons het maar lekker klei getrap met die P,S,T tema, maar die oefen was lekker!

Lekker kiek maters!

Read more…
0 Replies

Wikkel Fotografie

Nav. Erika se navraag plaas ek graag die volgende inligting.

Die kamera verstellings vir die foto van die riete ( Skakerings van bruin ) is soos volg: SS 1/60s, f16, ISO100,Focal L 400mm, W/B Manual, Aperture Priority modus. Ek verkies AP Modus, maar

Read more…
2 Replies

Kommentare op foto's.

Goeie dag Fotoskolers. Ek weet nie of dit net ek is en of daar nog mense is wat sukkel om kommentare te lewer nie. Ek ondervind die probleem nou die afgelope maand. Die stelsel laat my hoogstens vier-vyf kommentare toe en dan vries alles. Ek het derh

Read more…
3 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html