All Discussions (205)

Sort by

Profile Photo

Is daar dalk iemand wat my kan help, want ek kry nie my foto opgelaai nie. Stelsel bly vir my sê " Error to upload your profile photo, try again or upload another photo. Ek het nou regtig al alles prober sonder sukses en my foto is binne die neergele

Read more…
2 Replies

Video

Ek het 'n versoek gekry om vir 'n kerk 'n reeks 15-20 minuut videos te maak.  Ek het 'n Pentax K5 wat video kapasiteit het, maar het gehoor dat dit nie altyd die beste kwaliteit gee nie. Ek oorweeg nou om 'n video kamera te koop.  I daar van julle wa

Read more…
0 Replies

Igno se Potgooie

Ek het vandag lank op Fotoskool spandeer......langer as gewoonlik en daar is n paar redes voor.Ek het foto gelaai en na ander se fotos gaan kyk en ook my "krits" op datum gebring  (ek raak sommer gou-gou agter daarmee as ek nie elke dag daaraan aanda

Read more…
4 Replies

Temas van Julie

Week 1: Kom ons maak ons foto's reg wat Hennie op gekrit het en wenke gegee het en plaas dit weer die volgende dag. Die wat geslaag het kan enigiets plaas.

Week 2: Blare

Week 3: Straat toneel

Week 4: Ongewone vorms

Week 5: Ingange/ Hekke

Read more…
6 Replies

Tema vir 15 - 29 Feb

Jammer dis nou weer makro, sal volgende keer iets in landskap plaas..die idee is om weerkaatsing te gebruik, so dink maar solank daaraan.  Ons gebruik Willie se voorstel die laaste deel v Feb.  van KETTINGS en/of SLOTTE. Lekker kiek of grawe uit die

Read more…
1 Reply

Tema's van Februarie

Week1. Ons gaan die verwerkte foto eerste plaas en die oorspronklike onverwerkte~verkleinde foto van 500 pixels plaas by Image, net langs die LINK blokkie. Wanneer die foto geplaas is moet jy Comment op kliek om die foto te sien.  So gaan ons sien wa

Read more…
5 Replies
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html