Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...

6 Members
Join Us!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Dankie Susan,jy kan nie "tegnologies" meer gestremd as ek wees nie.

  • Dankie Susan, nou om net `n mooi foto te kry!

  • So sak die son oor die mKhuze Wildtuin in die winter. Dankie Susan vir jou raad. Dit laai nogal stadig. Tel hierdie as die foto vir die dag?

  • 8368641657?profile=original

  • Sal graag ook wil weet!

  • Hier kom n baie dom vraag...........hoe laai ek n landskap foto hier?

  • Pragtige foto, sal graag so legkaart wil bou en raam.

  • Jimmy baie dankie vir jou welkom woord. Ek sal 3 foto laai en sal graag wil weet of dit onder landskap fotos pas. Onthou el is absoluut ’n beginner en is bereid om te leer.

  • Hi Ria ek voel ook soos jy, ek het nog net gemik en druk sal graag van my fotos wil wys maar weet nie waar om af te laai nie.

     

  • Hallo Igno ek is totaal en nuut op hierdie program wat vir my baie interressant lyk. Ek kan nie sien waar ek my fotos aflaai nie. Moet ek op die Image icon kliek?

     

This reply was deleted.
E-mail me when people leave their comments –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html