6 Members
Join Us!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek gebruik nou ‘n Nikon Z6 vir bietjie meer as ‘n jaar en ...... wat ‘n fees! Dit is sekerlik een van die heel beste kameras wat Nikon nog gebou het. Sy groot voordele is dat jy deur die kamera sien wat jy op die rekenaar gaan sien en sy vrmoë tot hoë ISO’s. Ek neem in manueel. Mens stel jou fokuspunt en f-stop soos jy dit wil hê, en dan kyk jy na die histogram in die beeld. As dit nie reg is nie, stel jy die ISO tot die histogram reg is, wat beteken die beligting is reg. Jy hoef jou nie te bkommer oor ISO’s tot 20 000 nie. Van 20 000 - 40 000 sal daar bietjie noise wees, maar met ‘n noise verwyderingsprogram (soos RAW se Luminance) sal die foto heeltemal bruikbaar wees met net ‘n bietjie noise in die donker dele. Die enigste nadeel van hierdie kamera is dat sy 3D-tracking nie heeltemal is wat my D500 s’n is nie. In die Z6 moet jy hom stel op dit wat jy wil volg en dan volg hy dit goed. In die D500 lees die kamera self die beweging en volg dit dan. Behalwe dit, is die Z6 ‘n wonderlike kamera om mee te werk. Bietjie duur, maar sekerlik die koste werd.

  • More Nikon gebruikers in Bloemfontein area. As jy in Bloem is vandag 28 Maart en 29 Maart 2014, is dit n moet om by Kloppers by die Waterfront te draai met jou kamera. Daar sal n tegnikus wees vir die skoon maak van sensors en n vinnige check up van jou kamera. Die diens is gratis en spaar jou n rit op na Johannesburg. Sien julle daar.

  • Hi all. I am relatively new here but not to photography. Bit of background maybe. Over the past 2 years i have been working

    and building the Nikon training in Bloemfontein with Nikon School SA.

    It has been a slow process and now that we have established a solid foundation i am proud to say that Bloem(and central SA) is officially on the map and Nikon SA site. The team in JHB is great and the system work well. What system you may ask? If you have bought a 3xxx, 5xxx and from time to time on 7xxx range camera in SA you have a voucher for a free camera course for your model purchased. This free training was only offered in the bigger centres and that is what we had to change till where we are now with training officially in Bloem. How does it work: https://www.premiumconnect.co.za/bookings/#

    Go to the above link look at the training or workshop of interest choose your city and walla the dates and place would show ;-). Follow the registering process and you are on the list. Otherwise email school@nikon.co.za with camera serial number, place of purchase and ask when the next training is in your area. just so Central SA members know: next sessions(camera training) are 15 March for 3xxx and 5xxx and 29 March for 7xxx range. A free portrait workshop is also hosted on Saturday 8 March. Feel free to contact me via sms or whatsapp at 0847367586. I don t always answer because of photographic shoots but will call back or talk in this way. Happy shooting. F

  • Tillie

    Jy kan dalk die mense by Nikon se HK in Centurion skakel en vra daar of hulle van iemand weet wat jou dalk n bietjie touwys kan maak. n Ander persoon wat dalk kan help is die befaamde Nikon fotograaf Lou Coetzer. Op n stadium het hy en sy seun Henri beide produk kennis opleiding namens Nikon gedoen. Kyk ook op di einternet na die site "Ask Linda" ek is nie seker nie maar die site het ook dalk n aanlyn opleidings sessie vir die D7000. Dan is daar nog Ken Rockwell wat jy op die internet kan raakloop en die ou is n kundige met Nikon kameras en lense. Ek dink die instansie "Jumpstart" het dalk reeds n opleidings pakket beskikbaar vir die D7000 - hierdie een is ook via die internet beskikbaar en jy kan bv. die total opleidings pakket ook as n "app" op n iPad afleei. Die ouens se opleidings materiaal is uitstekend. Baie geluk met die aankoop ek is seker die kamera gaan vir jou baie ure se plesier gee. As ek dalk verder moet help, stuur gerus n epos aan fheerden@kockw.com

    Mooi loop

    F

  • Etienne,

    Ek kan maar net my kop in ongellof skud. Waar gaan die tegnologie heen? Hoe bly n mens by? Ek was baie opgewonde toe een vd Nikon tegnici in SA vir my vertel het as n mens n D3s koop het jy n goeie kamera vir n baie lang tyd - en kyk wat is op pad, D4? D800? en wat dan? Ek redeneer altyd dat n 12M pixel kamera is meer as voldoende maar dan sien n mens n 36 Pix kamera en n ou wonder of die 12M pix kamera regtig so goed is? Om my sak te beskerm moet ek maar dalk bly glo vir my doeleindes is n 36 pix kamera goed genoeg anders moet ek haas elke jaar n nuwe kamera koop Wat dink jy?

  • Hierdie "klub" is meer as die moeite werd.Ek kan lidmaatskap vir enige Nikon gebruiker ten sterkste aanbeveel. So terloops, het daar iets gekom van dei formidabele D 800 wat op 26 Okt aangekondig sou word?
  • Etienne: ek is altyd verbaas oor hoe die Snuffelaars te werk gaan om die produk strategie van organisasies uit te snuffel. Maar wat ek hier lees klink vir my na die waarheid - daar is een baie belangrike argument - die Olimpiese spele van 2012! Die D3s moet vervang word met iets anders. Ek dink dit is die heel beste kamera ter wereld - die D3s en sy broer die D3x is eenvoudig puik tegnologie. Die enigste wat dalk n bietjie beter is, is die groter formaat kameras. Selfs dan dink ek dis maar n klein verskil. Het jy al iets gehoor van die "mirror less" reeks en hoe dit in die mark vaar? Dankie vir jou bydrae - ek is bly daar is nog iemand wat passievol oor die fabrikaat is. Ek sal jou op n keer n storie vertel wat n knaap van Kodak in Rochester Amerika my vertel het van sy Nikon.
  • Enige indrukke en gevolgtrekkings oor die nuwe "Mirror less" Nikon's van enige iemand?
  • Ek het tydens my olangse vakansie op n baie interessante  web ruimte afgekom wat ek graag deel. Gaan kyk by http://www.bythom.com Thom Hogan is n deurweekte en ervare Nikon gebruiker en hy het heel party boeke geskryf. Op die ruimte kan n mens vd boeke bestel en daar is ook ander ewe interessante onderwerpe waarna n mens kan gaan loer.
This reply was deleted.
E-mail me when people leave their comments –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html